©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     
Jou versoek is suksesvol versend Begrafnisdekking is die ideale oplossing Met Sanlam se bekostigbare Begrafnisdekking sal jy nie net verseker wees van ‘n waardige begrafnis / diens nie, maar die begrafniskostes sal ook nie ‘n finansiële las wees, indien jy of ‘n geliefdes tot sterwe kom nie.   Indien een van die versekerde lewens te sterwe kom, sal Sanlam die begrafnisvoordeel binne 48 uur aan die aangewese begunstigde/s betaal indien die doodsertifikaat en ander vereiste dokumente gelewer word. Begrafnisdekking vir jou naby & uitgebreide familie Met die My Choice begrafnispolis reeks kan jy die opsie kies wat jou behoefte teen die regte prys aanspreek.   Die reeks bied voordele wat jou en jou familie se spesifieke behoeftes kan aanspreek. Versekerdes kan begrafnis-dekking van tot R 100 000 kry. Enige familielid tussen die ouderdomme van 18 en 64 kan verseker word op die begrafnispolis. Die maksimum intree ouderdom op die Traditional Plan is 74 jaar. Begrafnisdekking vir ‘n werkgewer se werkers Het jy mense wat vir jou werk? Is jy bekommerd oor jou werkers se toekoms of oor hoe hulle gaan uitkom met hulle geld indien daar siekte of dood in hul families is? Sal jy in n’ posisie wees om hulle by te staan?   Is jy bekommerd dat jou werkers nie spaar vir hul toekoms nie? Die Masterplan van Sanlam kan dalk net ‘n bekostigbare oplossing wees wat jou bekommernisse aanspreek. Kontak die adviseur: 064 648 1711
DANKIE Jou vorm is suksesvol versend aan die begrafnispolis spesialis! Ek sal binnekort met jou in verbinding tree
Dit maak saak hoe vinnig jou eise uitbetaal
my choice begrafnispolis reeks
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Begrafnisdekking is die ideale oplossing Met Sanlam se bekostigbare Begrafnisdekking sal jy nie net verseker wees van ‘n waardige begrafnis / diens nie, maar die begrafniskostes sal ook nie ‘n finansiële las wees, indien jy of ‘n geliefdes tot sterwe kom nie.   Indien een van die versekerde lewens te sterwe kom, sal Sanlam die begrafnisvoordeel binne 48 uur aan die aangewese begunstigde/s betaal indien die doodsertifikaat en ander vereiste dokumente gelewer word. Begrafnisdekking vir jou naby & uitgebreide familie Met die My Choice begrafnispolis reeks kan jy die opsie kies wat jou behoefte teen die regte prys aanspreek.   Die reeks bied voordele wat jou en jou familie se spesifieke behoeftes kan aanspreek. Versekerdes kan begrafnis- dekking van tot R 100 000 kry. Enige familielid tussen die ouderdomme van 18 en 64 kan verseker word op die begrafnispolis. Die maksimum intree ouderdom op die Traditional Plan is 74 jaar. Begrafnisdekking vir ‘n werkgewer se werkers Het jy mense wat vir jou werk? Is jy bekommerd oor jou werkers se toekoms of oor hoe hulle gaan uitkom met hulle geld indien daar siekte of dood in hul families is? Sal jy in n’ posisie wees om hulle by te staan?   Is jy bekommerd dat jou werkers nie spaar vir hul toekoms nie? Die Masterplan van Sanlam kan dalk net ‘n bekostigbare oplossing wees wat jou bekommernisse aanspreek. Kontak die adviseur: 064 648 1711
my choice begrafnispolis
DANKIE Jou vorm is suksesvol versend. Die begrafnispolis spesialis sal binnekort met jou kontak maak.
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd. 
Jou versoek is suksesvol versend Begrafnisdekking is die ideale oplossing Met Sanlam se bekostigbare Begrafnisdekking sal jy nie net verseker wees van ‘n waardige begrafnis / diens nie, maar die begrafniskostes sal ook nie ‘n finansiële las wees, indien jy of ‘n geliefdes tot sterwe kom nie.   Indien een van die versekerde lewens te sterwe kom, sal Sanlam die begrafnisvoordeel binne 48 uur aan die aangewese begunstigde/s betaal indien die doodsertifikaat en ander vereiste dokumente gelewer word. Begrafnisdekking vir jou naby & uitgebreide familie Met die My Choice begrafnispolis reeks kan jy die opsie kies wat jou behoefte teen die regte prys aanspreek.   Die reeks bied voordele wat jou en jou familie se spesifieke behoeftes kan aanspreek. Versekerdes kan begrafnis- dekking van tot R 100 000 kry. Enige familielid tussen die ouderdomme van 18 en 64 kan verseker word op die begrafnispolis. Die maksimum intree ouderdom op die Traditional Plan is 74 jaar. Begrafnisdekking vir ‘n werkgewer se werkers Het jy mense wat vir jou werk? Is jy bekommerd oor jou werkers se toekoms of oor hoe hulle gaan uitkom met hulle geld indien daar siekte of dood in hul families is? Sal jy in n’ posisie wees om hulle by te staan?   Is jy bekommerd dat jou werkers nie spaar vir hul toekoms nie? Die Masterplan van Sanlam kan dalk net ‘n bekostigbare oplossing wees wat jou bekommernisse aanspreek. Kontak die adviseur: 064 648 1711
DANKIE Jou vorm is suksesvol versend aan die begrafnispolis spesialis! Ek sal binnekort met jou in verbinding tree
Dit maak saak hoe vinnig jou eise uitbetaal
my choice begrafnispolis reeks